Making #MOMlife easier and prettier since 2020
R0,00 0

Basket

No products in the basket.

Sales & SPECIALS
R0,00 0

Basket

No products in the basket.

Finalizing order

Your basket is currently empty.

Return to shop

Client Testimonials

Goeiemiddag! Ek wil sommer net dankie sê vir 'n ONGELOOFLIKE MOOI en super lekker warm kombersie! Ek het die ekstra dik Paw Patrol een bestel en is so gelukkig daarmee😃

Hou aan met puik diens en produkte⭐⭐⭐
Happy Customer
Baie baie dankie ek het my pakkie ontvang en is super tevrede. Julle lewer puik diens en sal julle beslis aanbeveel🌸
Cinnamon & Spice Logo
Happy Customer
Hi ek gaan review post, die mamma het haar gift gekry want ons is weg die naweek van haar babyshower en sy is MAL DAAROOR!!!!!! Ongelooflik dankie weereens! En dit wat ek vir haar gekry het is letterlik die stel waarna sy gekyk het op jul website maar met haar skakerings soos jul dit toe gemaak het 😁😁 baie dankie!!!!
Cinnamon & Spice Logo
Happy Customer
Hi ek kom nounet by die huis wil net se ek het my pakkie gekry ek is so so gelukkig baie dankie jy sal weer van my hoor en sal al my mense van jou vertel eks rerig baie baie tevrede 🌸🙏🏻🩷
Cinnamon & Spice Logo
Happy Customer
Thank you so much 🥰 I received my order, its really beautiful. So soft and such good quality 🙏🏽 your service is amazing 💯
Cinnamon & Spice Logo
Happy Customer

Copyright and Cinnamon & Spice. All rights reserved. 

Payfast Trust Badge